Wiki groete aan almal
Vir die gelukkiges wat in die mooie Kaap woon, wil ons julle graag uitnooi na die volgende
Wiki-byeenkoms wat sal plaasvind op Saterdag, 30 Mei vanaf 10:00. Hierdie byeenkoms val
saam met die FPV Fees op Stellenbosch.
By hierdie fees sal die wenners van die ‘Wiki From Above’ kompetisie bekendgemaak word, en
jy sal die geleentheid hê om deel te neem aan die feestelikhede van die dag.
Vir meer inligting, besoek gerus die feesblad <http://www.fpvfest.com/> en die meta
bladsy vir die byeenkoms
<http://en.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Meetup/Cape_Town/Cape_Town_8> .
Wiki groete
signature